Skip to content
Kuns / Art

Kuns / Art

  • Tuis
  • Biografie
  • Kunswerke
  • Kontak
  • Beleide

Beleide

Wie ons is:

Ons webwerf is https://crkuns.co.za.

Privaatheidsbeleid

Ons versamel en gebruik die inligting wat u vrywillig aan ons verskaf soos volg:

Kommentaar

Wanneer besoekers kommentaar lewer op hierdie webwerf versamel ons data wat in die kommentaar vorm verskyn, asook die besoeker se IP adres en gebruikersblaaier agent string wat help om gemorspos te idetifiseer.

‘n Anonieme string word geskep deur jou epos-adres wat deur Gravatar dienste gebruik mag word om te sien of jy die adres gebruik. Die Gravatar dienste privaatheidsbeleid is hier beskikbaar: https://automattic.com/privacy/. Nadat jou kommentaar goedgekeur is, sal jou profiel ikoon sigbaar wees vir die publiek saam met jou kommentaar.

Webkoekies

Indien jy kies om kommentaar op die webwerf te los, kan jy kies om jou naam, epos-adres en koekie te stoor. Hierdie stoor van koekies is vir jou gerief sodat jy nie elke keer al jou besonderhede hoef in te vul wanneer jy kommentaar lewer nie. Hierdie koekies word slegs vir ‘n jaar gestoor vandat dit gebruik is.

Indien jy ons besoekers aanmeldbladsy voltooi, sal ons tydelik ‘n koekie skep om te bepaal of jou blaaier koekies aanvaar. Hierdie webkoekie bevat geen persoonlike data nie en word weggegooi wanneer jy jou blaaier toemaak.

Wanneer jy aanteken vir die nuusbrief, sal ons verskeie koekies stoor om jou inteken-inligting te berg. Hierdie koekies word vir twee dae gestoor tensy jy die “Onthou my” opsie kies. Wanneer jy uitteken word die koekies verwyder.

Met wie deel ons jou inligting

Indien jy ‘n versoek om ‘n wagwoordterugstelling aanvra, word jou IP-adres op die terugstel-e-pos ingesluit word.

Ons sal nie jou inligting aan ‘n advertensiemaatskappy of derde partye verhuur of verkoop of gee nie.

Hoe lank word jou inligting gestoor

Indien jy ‘n opmerking los, word die opmerking en sy metadata onbepaald gestoor. Dit is sodat ons enige opvolgopmerkings outomaties kan herken en goedkeur in plaas daarvan om dit in ‘n modereringstou te hou.

Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), berg ons ook die persoonlike inligting wat hulle verskaf in hul gebruikersprofiel. Alle gebruikers kan enige tyd hul persoonlike inligting sien, wysig of uitvee (behalwe dat hulle nie hul gebruikersnaam kan verander nie). Webwerfadministrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.

Watter regte het jy oor jou data

Indien jy ‘n rekening op hierdie webwerf het, of opmerkings gelaat het, kan jy versoek om ‘n uitgevoerde lêer te ontvang van die persoonlike data wat ons oor jou hou, insluitend enige data wat jy aan ons verskaf het. Jy kan ook versoek dat ons enige persoonlike data wat ons oor jou het uitvee. Dit sluit nie enige data in wat ons vir administratiewe, wetlike of sekuriteitsdoeleindes verplig is om te hou nie.

Hoe ons jou inligting gebruik

Ons kan u inligting gebruik om u in die toekoms te kontak met promosieaanbiedings en u betds inlig oor uitstallings.

Beskerming van jou data

Ons neem die sekuriteit van u persoonlike inligting baie ernstig. Enige gedeelte van hierdie webwerf wat persoonlike of finansiële inligting versamel, word geïnkripteer om dit te beskerm en word slegs deur ons werknemers gebruik om betalings te verwerk.

Indien jy voel dat ons nie hierdie privaatheidsbeleid volg nie, of as jy bekommerd is oor hoe ons jou inligting gebruik, kontak ons ​​asseblief so gou as moontlik.

Kontak Carin by cr@crkuns.co.za vir enige navrae rakende die beleid.

Kunswerke

Alle kunswerke op hierdie webwerf is die oorspronklike werke van CR. Geen gebruik van die beelde/prente/fotos mag sonder die kunsteraan se skriftelike toestemming afgelaai of gebruik word nie.

  • Copyright © CR Kuns. All rights reserved by the artist.
  • Kunswerke
  • Beleide
  • Biografie
  • Kontak
  • My Kuns Visie
  • Nuwe Kunswerke
WordPress Theme: Arison Lite made by PanKogut