Olieverfskilderye op doek
Diere portret-reeks: Die reeks fokus op die bekende maar oor minder bekende wilde honde- en katspesies van Suider-Afrika. Baie keer sien ons die diere van ‘n afstand sonder dat ons werklik hul uniekheid kan waarneem. Deur hierdie studie van gesigte kry ons kans om werklik iets van hul karakter waar te neem. Elk met hul eie emosionele kwaliteit wat pas by hul karakter.
Olieskildery op doek, 12″ x 12″. Om enige van hierdie oorspronklike kunswerke te koop, kontak Carin by cr@crkuns.co.za.










Vir kuns-afdrukke besoek gerus my Redbubble winkel – CRkuns of kontak by cr@crkuns.co.za vir enige navrae.
Waterverfskildery op papier
Waterverf is ‘n medium wat beide detail en emosie uitstekend weergee. Dus is die werke soms baie gedetaileerde studie terwyl dit anderkere ‘n vinnige ekspressiewe uitbeelding van die onderwerp. Ek hou van die spontane eienskappe wat so eie is aan hierdie medium!









Pen en Ink tekeninge op papier













Gouache Kunswerke










